Landbouweekblad

SA landbou-uitvoer bly groei en diversifiseer

Suid-Afrikaanse landbou-uitvoer het in 2020 R140 miljard beloop (22,9% meer as in 2019), en landbouprodukinvoer R86,3 miljard (5,9% meer as in 2019), volgens die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling. Landbou-uitvoer het verlede jaar sowat 42,8% van die landbou se bruto inkomste uitgemaak.

toon die groei in Suid-Afrika se landbouprodukuitvoer die afgelope tien jaar. Hierdie neiging lui ’n nuwe tydvak vir die land in en dui op die mededingendheid van die kommersiële landbousektor op wêreldmarkte, asook die vermoë van die landbou om met moderne tegnologie in die private sektor internasionaal mee te ding en te groei. Suid-Afrika

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Byeboere Kry Meer Per Korf, Maar Is Dit Genoeg?
BYEBOERE is dankbaar vir die klein finansiële hupstoot wat hulle kan kry nadat die riglyntarief vir bestuiwingsdienste in die Wes-Kaap verhoog is. Die nuwe riglyntarief wat sedert 25 April van krag is, is R1 266,70 per korf, R145,70 per korf meer. Di
Landbouweekblad2 min read
Wêreldkongres Op Ons Voorstoep
“DIT is ’n bietjie soos om die Wêreldbekerrugbytoernooi vir bewaringslandbou aan te bied, en die beste boere en wetenskaplikes van oor die wêreld heen sal in Kaapstad byeenkom om oor bewaringslandbou te praat.” Só beskryf Chris Burgess, redakteur van
Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli