Landbouweekblad

Paneel se verslag vryf boere verkeerd op

TERW YL die vreugdevure hoog brand onder diereregte-aktiviste, sommige bewaringsinstellings en selfs jagorganisasies, sê die wildbedryf se verteenwoordigers daar moet nog baie water in die see loop voor enige van die staat se 60 jongste aanbevelings rakende onder meer renosters en leeus in werking gestel kan word.

Me. Barbara Creecy, minister van omgewingsake, bosbou en visserye, het onlangs ’n verslag deur ’n hoëprofielpaneel van kundiges bekend gestel nadat dit deur die parlement goedgekeur is. Die verslag handel oor beleid, regulatoriese maatreëls, praktyke en beleidsposisies ten opsigte van die jag, handel, aanhouding en bestuur van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Byeboere Kry Meer Per Korf, Maar Is Dit Genoeg?
BYEBOERE is dankbaar vir die klein finansiële hupstoot wat hulle kan kry nadat die riglyntarief vir bestuiwingsdienste in die Wes-Kaap verhoog is. Die nuwe riglyntarief wat sedert 25 April van krag is, is R1 266,70 per korf, R145,70 per korf meer. Di
Landbouweekblad2 min read
Wêreldkongres Op Ons Voorstoep
“DIT is ’n bietjie soos om die Wêreldbekerrugbytoernooi vir bewaringslandbou aan te bied, en die beste boere en wetenskaplikes van oor die wêreld heen sal in Kaapstad byeenkom om oor bewaringslandbou te praat.” Só beskryf Chris Burgess, redakteur van
Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli