Landbouweekblad

Om weer te kan jag . . .

Vanjaar se jagtyd het al wat ’n jagter is, in rep en roer. Toerusting word nagegaan, patrone word gelaai en skietbane bespreek vir inskiet. Diegene wat nog nie hul jagtogte bespreek het nie, skarrel rond om jagplekke te kry en groepe bymekaar te maak.

Die voortslepende droogte in die westelike helfte van Suid-Afrika en dele van die Oos­Kaap beperk steeds jaggeleenthede. Talle jagters wat uitgesien het na hul jaarlikse jagtog en kuier op ’n gunstelingplaas, moet dit vanjaar ’n ruskans gee tot die veld en wildgetalle weer herstel.

Die sleutel tot ’n suksesvolle jagtog is goeie voorbereiding. Dit begin deur die regte jagmaats te kies. Die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Byeboere Kry Meer Per Korf, Maar Is Dit Genoeg?
BYEBOERE is dankbaar vir die klein finansiële hupstoot wat hulle kan kry nadat die riglyntarief vir bestuiwingsdienste in die Wes-Kaap verhoog is. Die nuwe riglyntarief wat sedert 25 April van krag is, is R1 266,70 per korf, R145,70 per korf meer. Di
Landbouweekblad2 min read
Wêreldkongres Op Ons Voorstoep
“DIT is ’n bietjie soos om die Wêreldbekerrugbytoernooi vir bewaringslandbou aan te bied, en die beste boere en wetenskaplikes van oor die wêreld heen sal in Kaapstad byeenkom om oor bewaringslandbou te praat.” Só beskryf Chris Burgess, redakteur van
Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli