Avontuur Afrika

Die reisgenoot wat jy benodig

Vagabond se reeks Teardrop karavane – Rogue, Drifter en Roamer sal beslis aan jou behoeftes ten opsigte van ruimte, bekostigbaarheid, gemak en veiligheid voldoen. Vervaardig deur EVOFibre (PTY) Ltd, wat spog met meer as 50 jaar se ervaring in die vervaardiging van karavaan- en veselglasprodukte, is Vagabond 'n gunsteling handelsmerk onder jong reisigers, kleiner gesinne en afgetrede avonturiers.

Vagabond Caravans het hul avontuur in 2009 begin toe hulle besluit het om Suid-Afrika se eerste veselglas karavaan te vervaardig. Die direkteur en eienaar van Vagabond, Bryce Lund, glo dat sy besigheid se sukses toegeskryf kan word aan die begrip en insig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika4 min read
Gesels>> SAAM
Ek is al vir jare ‘n 4x4-eienaar, maar wil my eerste oorgrens-landreis aanpak. Wat is die belangrikste herwinningstoerusting wat jy nodig het? – Wessel Odendaal. Ons uitgewer, Anton Willemse, het al talle landreis-toere in verskeie voertuie voltooi.
Avontuur Afrika4 min read
Nou Met Meer…
Die legendariese Toyota Land Cruiser 70 is die eerste keer in 1984 in Japan bekendgestel en vier vanjaar sy 40ste herdenking. Dis amper ongelooflik om te dink dat meer as 10 000 000 eenhede sedertdien wêreldwyd verkoop is. Dit is ‘n verstommende 250
Avontuur Afrika5 min read
In Die Nuus
Die eerste fase van ‘n projek om die toekoms van wilde aasvoëlbevolkings in Suider-Afrika te verseker, is suksesvol voltooi nadat 160 Krans-en Witrugaasvoëls by hul nuwe tuiste by Shamwari Privaat Wildreservaat gevestig is. Hierdie vorm deel van ‘n p