Avontuur Afrika

Goeters & geite

Stap saam

Voeg ‘n bietjie styl by jou pa se klerekas met die Old Khaki Aryan Sneakers. Die herwinde gebreide bokant beteken dat jy goed lyk en ook jou deel doen vir die planeet.

* Beskikbaar by Old Khaki teen R350: www.oldkhaki.co.za

‘n Goeie domkrag

Die ARB-hidrouliese domkrag is gebou om die uitdagendste herwinningsmissies aan te pak. Die domkrag word vervaardig van vliegtuiggraad 6061 T6 aluminium vir maksimum sterkte en kan tot 2 000 kg oplig. Met selfs die ligste druk op die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika1 min read
TEKEN IN & WEN
‘n Toer saam met Ultimate Adventures na die Richtersveld Nasionale Park in die Noord-Kaap, met die laaste nag by die Augrabieswaterval Nasionale Park. Geleë in Suid-Afrika se noordelike Namakwaland, is die Richtersveld ‘n bergagtige woestynlandskap w
Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
‘N Ougat Huisie Op Wiele
Die Suzuki Eeco is in 2023 op die Suid-Afrikaanse mark bekend gestel en dit was ‘n onmiddellike gunsteling by besighede wat na ‘n klein karweiertjie en daaglikse ryding op soek was. Die manne by Suzuki SA het egter met die blink gedagte vorendag geko