Avontuur Afrika

Opgegradeerde Peugeot 3008 hou aan beïndruk

Alhoewel Peugeot miskien nie 'n topverkoper in Suid-Afrika is nie, het die toevloei van nuwe produkte, ‘n groeiende handelaarsnetwerk en die verhoogde beskikbaarheid van onderdele 'n geleidelike toename in verkope oor die afgelope jaar veroorsaaak.

Die 3008-model het wêreldwyd groot sukses behaal met ongeveer 800 000 voertuie wat sedert die bekendstelling in 2016 geproduseer en wêreldwyd verkoop is. Die kompakte SNV het ook die gesogte New Car

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Avontuur Afrika

Avontuur Afrika2 min read
G‘n Vrot Pampoen!
Het jy geweet daar is omtrent 900 verskillende soorte pampoen? (En het jy geweet komkommers en waatlemoene is eintlik deel van die pampoenfamilie? Maar dis ‘n storie vir ‘n ander dag…) So waarom – as daar soveel verskillende pampoene is – sal ‘n mens
Avontuur Afrika3 min read
Vyf Veldry-roetes Om Jou Vyfdeur Te Toets
Hierdie gewilde 4x4-speelgrond, sowat 100km noord van Pretoria, bied ‘n 80km-lange roete, wat enigiets van 10 ure tot twee dae sal neem om te voltooi. ‘n Laestrek-ratkas en goeie grondvryhoogte is egter ‘n voorvereiste en bestuurders moet deur ‘n gid
Avontuur Afrika8 min read
Oorwin Kili Se Jonger Boetie
Mount Meru, wat oor die nabygeleë dorp Arusha uitkyk, staan trots op 4 562m. Baie min besoekers takel egter hierdie vulkaan, wat ‘n jammerte is aangesien dit ‘n baie unieke ervaring en – in sy eie reg – ook baie spesiaal is. Eerstens, aangesien dit s