Huisgenoot

ACE-SKORSING: WAT NOU VIR CYRIL?

MENSE oor die land het ’n sug van verligting geslaak toe Cyril Ramaphosa in 2018 vir Jacob Zuma as staatspresident vervang het. Maar ontleders het toe al gewaarsku ons nuwe president gaan sukkel om sy beloftes van ’n nuwe begin volkome gestand te doen.

Zuma was dalk weg, maar hy het nog baie aanhangers gehad binne die ANC-partystruktuur wat dit vir die president moeilik sou maak om sy hervormingsplanne deur te voer.

En die invloedrykste van dié Zuma-aanhangers? Ace Magashule, die omstrede sekretaris-generaal van die ANC en voormalige Vrystaatse premier, wat al talle kere deur aantygings van korrupsie gekonfronteer is, maar dit tot in daardie stadium nog kon systap.

Die afgelope drie jaar was daar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Morkel: “Juffrou, kan ’n mens gestraf word vir iets wat jy nie gedoen het nie?” Juffrou: “Natuurlik nie. Hoekom vra jy?” Morkel: “Dankie tog, want ek het nie my huiswerk gedoen nie!” JOHAN H, GONUBIE Drie skilpaaie eet sop. “Dit sal beter smaak met b
Huisgenoot1 min read
Plant Dit Soos Beckham
ONS is gewoond aan DAVID BECKHAM se vaardighede op die veld, maar dit blyk die voormalige sokkerspeler is net so vaardig in die tuin. Aanhangers was in vervoering toe David (49) onlangs video’s van homself deel waar hy blomme plant. Hulle het selfs d
Huisgenoot5 min read
Die Huis Wat Jou Omhels
DIE eerste ding wat ’n mens sien as jy in die huis in Pretoria instap, is die groot boom wat teen die muur geverf is. Van die takke hang geraamde foto’s van kinders – 251 van hulle. Want dís hoeveel plek daar in die groot, warm harte van die Prozesky

Related