AFRIKA-VRYEHANDEL: SÓ GAAN DIT SA BAAT
May 21, 2021
2 minutes
— NICO VAN BURICK
FOTO: LBW-ARGIEF
![landbouza210527_article_018_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7fy1eyfb408ot1dc/images/file7SYPNIPR.jpg)
SUID-AFRIK A is een van die lande wat baie meer gaan baat vind by die Afrika-vryehandelsooreenkoms (AfCFTA) as ander lande danksy sy meer ontwikkelde ekonomie en groter vervaardigingsektor.
Dr. Tinashe Kapuya, landbou-ekonoom by die groenrevolusie-alliansie (Agra) in Nairobi, Kenia, het op ’n Agri SA-webinaar oor die Suid-Afrikaanse landbou se posisie binne die vryehandelsooreenkoms gesê die landboukommoditeite wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days