HERLEWING: laat net gaan…
May 24, 2021
2 minutes
![f0018-01](https://article-imgs.scribdassets.com/dg68fkkn48ot5zd/images/fileJ5ZL4OU3.jpg)
![f0019-01](https://article-imgs.scribdassets.com/dg68fkkn48ot5zd/images/file0SLAQHA7.jpg)
ʼn Nuwe praktyk doen daarbuite die rondte en dra nogal die reguit en grafiese gonswoord “rewilding” in Engels.
Hierdie praktyk gaan in wese oor die herstel van die natuur in uitgesoekte ruimtes. Dit is waagmoedig omdat dit vir ʼn algehele verbod vra, en hoewel ons hierdie soort mantra al talle male uit toeka se dae gehoor het, is daar een noodsaaklike faktor wat hierdie beweging anders maak as die res:
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days