Baba & Kleuter

KIES JOU OORLOG

Wanneer is jou peuter bloot stout en ongehoorsaam? En wanneer is hy net besig met gesonde verbeeldingspeletjies of werklik nie in staat om iets reg te kry nie? As jy die antwoorde op dié vrae ken, sal julle baie minder baklei.

Hier is vier gevegte wat jy eenvoudig móét wen en drie waar jy maar jou bokshandskoene kan uittrek en jou peuter laaste kan laat lag. Daar is ook drie grys areas wat jy soms sal moet wen en waar jy ander kere maar die onderspit moet delf.

MA, HIER MOET JY STERK STAAN

VEILIG VAS IN ’N MOTORSTOELTJIE

Motorongelukke hou vir elke motorryer groot gevaar in, maar kinders is heelwat meer blootgestel as grootmense omdat hulle minder beheer oor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter6 min read
Woeker Met Wiskunde
Die syfertjies en bewerkings spring oormekaar en deurmekaar as jy daarna kyk; sin, cos en tan klink vir jou soos Chinese neefs; en die woord algebra is genoeg om jou ’n hol kol op die maag te gee. As wiskunde jou ongemaklik laat voel omdat jy jare la
Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t
Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly

Related Books & Audiobooks