Huisgenoot

BLITSIG BRIESEND? BESTUUR JOU SNELLERS SÓ

ONS almal het al goeie dae beleef wat binne ’n oogwink in ’n slegte dag verander.

Die sneller kan iets kleins wees: ’n bitsige opmerking van ’n vriend, terugvoer van jou baas wat jy as kritiek beskou, ’n kyk van jou ma wat jy as afkeurend ervaar.

Ongeag wat die ander persoon se bedoeling was, dit gooi jou van balans af en laat jou woedend, angstig, nutteloos of onseker oor jouself voel. Hierdie negatiewe gevoelens kan voortduur en die res van jou dag oorheers.

Hoekom gebeur dit? Iets omtrent die oomblik veroorsaak ’n intense emosionele reaksie by jou.

Ons het almal persoonlike emosionele snellers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Weer: Voorspellings En Patrone
DIE weer het op baie maniere ’n invloed op ons lewe. Sommige daarvan is klein – dit kan bepaal wat ons aantrek vir die dag, en of ons Sondag kan braai. En sommige daarvan is groot – ’n droogte kan vernietigend vir ’n boer wees, en ekstreme weer soos
Huisgenoot1 min read
Hallo, Superman!
HY HET groot skoene – en ’n groot pak – om te vul, maar DAVID CORENSWET is slaggereed vir die uitdaging as die nuwe akteur wat Superman speel. David en sy medester Rachel Brosnahan, wat Lois Lane speel, is op die stel van Superman: Legacy opgemerk. A
Huisgenoot3 min read
Op Ons Speellys
As kind het sy altyd gekyk hoe haar ouers die plek aan die brand dans terwyl hulle liefdevol in mekaar se oë staar. “Ons hele familie hou van dans. Dans maak my gelukkig. En as ’n man kan langarm soos my pa, is dit nog beter!” Aan die woord is die sa

Related