Weg! Ry & Sleep

’n Ryhuis wat raakvat

“Ek en my vrou, Glenda, is nuwe kampeerders wat voorheen in selfsorgeenhede en dié klas van dinge tuisgegaan het. Ons het egter ’n probleem hiermee, want die eerste nag is altyd ongemaklik omdat alles onbekend is.

Aan die einde van 2019 leen ’n vriend vir ons sy Hyundai-kampbussie en ons gaan kamp vir die naweek by Goudini-spa.maar dit was ’n geval van ons moet die regte voertuig vind teen die regte prys. Ons wou hom kon verkoop ingeval ons nie daarvan hou nie en steeds ons geld terugkry.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die