Weg! Ry & Sleep

Aangenaam, mnr. Ingane

Die Wes-Kaapse vervaardiger Infanta 4x4 het 20 jaar gelede tot die mark toegetree met ’n boswa, maar fokus vandag hoofsaaklik op sy twee groot boswoonwaens. Met die koms van die Covid-19-inperkings verlede jaar het die eienaar, Jurie Swart, besluit om weer nuwe lewe in daardie oorspronklike boswa te blaas.

Een van die groot probleme met boswaens is dat daar soms nie genoeg oop ruimte is waar jy jou goed kan pak nie. Daar is dalk oral laaie en kaste, maar dit is gewoonlik ten koste van oop pakplek vir groter items.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die