Weg! Ry & Sleep

Vir spys en kamp

CHILLI CON CA-NE

Vinnig op ’n Vrydagaand

Dié gereg is gereed binne 20 minute vandat die kole reg is –en die volmaakte keuse vir die aand van julle aankoms by die kampplek.

Jy benodig

(genoeg vir 4, met oorskiet )

2 eetlepels olie
500 g maalvleis
1 ui, fyngekap
1 pakkie (50 g) chilli con carne-speserye (ons het Woolworths s’n gebruik)
500 g tamatiepuree (passata)
2 blikke (400 g elk) rooi niertjiebone, gedreineer
250 g nachos of tortilla-mielietjips
1 koppie gerasperde kaas
2 ryp avokado’s, in blokkies gesny
1 komkommer, in blokkies gesny
suurroom of Griekse jogurt

Só maak jy

die olie in ’n klein potjie en braai die maalvleis tot mooi bruin – breek die korrels deurgaans met ’n spaan. Voeg die ui

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die

Related