Weg! Ry & Sleep

’n Oase in die Tankwa

Die Tankwa-Karoo is sinoniem met droogte, stof, dorre vlaktes met yl plantegroei en bloedige hitte. Maar op ’n manier is dit juis dié ongenaakbaarheid wat die streek so mooi maak, en daar is beswaarlik ’n beter plek in die land om van die mensdom te ontsnap. As daar tog net ’n lekker rivier iewers was waar ’n mens van die hitte kan ontsnap...

Die goeie nuus is daar ís so ’n plek op die westelike rand van die Tankwa.

Die Mond is waarlik ’n oase in die woestyn, met die kamp op die oewer van die Grootrivier, ’n breë strook water wat deur die droë landskap kerf. Die staanplekke, in die koelte van groot koeltebome, is só ná aan die water dat jy omtrent uit jou tent kan visvang. En

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die

Related