Weg! Ry & Sleep

Druk hom in die rooi

Die Ranger Thunder is Ford se tydelike vlagskipmodel. Ons gebruik die woord “tydelik”, want Ford sê die Thunder is ’n “beperkte weergawe”. Die maatskappy swyg oor die aard van hierdie beperktheid: Gaan daar slegs ’n sekere hoeveelheid gebou word, of staak hulle ná ’n tyd die vervaardiging daarvan? Wat ons wel weet, is dat die Thunder ’n rang hoër is as die Wildtrak.

Die Ranger Thunder gebruik dieselfde 2 ℓ-dubbelturbo-dieselenjin en 10 spoedoutomatiese ratkas as die Wildtrak en die Raptor, maar anders as met daardie modelle is die Thunder ook te koop met Ford se 3,2 ℓ-

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep6 min read
In Die Knyp!
Die vulsel vir hierdie pastei word tuis berei, plat soos ’n pannekoek gemaak in ’n Ziplocksakkie, en dan gevries. Dit maak pasteimaak by jou bestemming so maklik soos ontdooi, vou en braai! (genoeg vir 6) • 1 groot ui, fyngekap• 2 vet wortels, ges
Weg: Ry & Sleep2 min read
Die Rustigheid Van Ruah
Ons probeer om minstens elke twee maande te gaan kamp en het ’n lys van kampplekke wat binne drie uur se ry van die huis af is. Ons het dus min oortuiging nodig om ons Howling Moon-tent in die Renault Duster te laai en vir ’n naweek in die pad te val
Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier