SA Hunter/Jagter

RED ONS

D it is nou al meer as ’n jaar sedert ons mekaar die eerste keer wantrouig van agter ’n masker begin beloer het. Baie het verander in daardie jaar, en baie ellendes en tragiese dinge het oor ons pad gekom.

Ten spyte van alles is iets soos Covid-19 egter steeds nie ’n ramp in groter aardsterme nie. Eerder ’n oplossing, want die mensspesie is ’n oortallige patogeen wat die hele aarde besmet en siek maak met sy koorsagtige gierigheid.

Sal Covid-19 genoeg wees om hom tot ander waardes

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter1 min read
SA Hunter/Jagter
TYDSKRIF-NAVRAE 084 554 0611 (kantoorure) WEBTUISTE www.sajagterhunter.com LEDE-NAVRAE 012 808 9300/082 848 8547 REDAKSIE REDAKTEUR Johan van Wyk PRODUKSIEREDAKTEUR Elfriede Ainslie (Taalversorging)elfriede@sahunter.orgKUNSREDAKTEU
SA Hunter/Jagter4 min read
Snelvuur
Geagte lede, Die doel van hierdie kort skrywe is om u in kennis te stel van onlangse veranderinge by SA JAGTER/HUNTER-tydskrif. Vroeg in 2024 het ’n meningsverskil ontstaan tussen Francois van Emmenes, die voormalige redakteur van SA JAGTER/ HUNTER-t
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u

Related Books & Audiobooks