Finweek - Afrikaans

Simon se wenke

ASTRAL

Mieliepryse éét marges

In Astral se resultate virdie ses maande tot einde Maart het inkomste met 7% gestyg, maarwesensverdienste peraandeel was 37% laer. Astral het wel ’n dividend van 300c per aandeel betaal, maar hoë insetpryse vir mielies benadeel die marges. Die aandeelprys het vanjaar ’n bietjie geloop, maar is steeds ver weg van die byna R350-vlak van vroeg in 2018. Vir beleggers is dit ’n geval van wag dat plaaslike mieliepryse laer begin beweeg na die ideale vlak van net meer as R2 000 per ton. Daar maak Astral lekker geld, maar ek verwag nie dat mielies hierdie seisoen veel sal daal nie, dus sal ons virdie volgende plantseisoen moet wag om ’n aanduiding van die mieliepryse te kry.

PICK N PAY

Apteke-skuifis winsmedisyne

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Hoe Om In Die Volgende Dekade Na Waarde In Aandele Te Soek
baie mense vra my uit oor die vooruitsigte vir wêreldaandelefondse in die volgende dekade. Dis nie ’n maklike vraag om te beantwoord nie. Soos ek al voorheen aangedui het, is die gehalte van die fondse waarin jy belê belangriker as die enkele prestas

Related