Onsekerheid eis tol op plaaslike bankaandele
May 28, 2021
3 minutes
Deur Paul Marais en Mosa Manqindi
al het bankaandele sedert Mei 2020 vanaf hul laagste punt in agt jaar met sowat 60% gestyg – sommige ontleders voorspel aandeelpryse kan selfs verderverstewig – lykdie mark nie juis positief oor dié aandele nie.
Hiervoor is daar talle redes, waarvan voortslepende onsekerheid, traeekonomiese groei en politieke onbestendigheid nie die minste is nie. Plaaslike banke is swaar getref deur die inperkingsmaatreëls wat weens Covid-19 ingestel is, want dit het betalingsvakansies vir skuld en verhoogde
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days