Finweek - Afrikaans

Mites teenoor historiese data

k dink ons almal was al deel van gesprekke waar die woorde, “die mense sê” opgeduik het. “Die mense sê” dat die vervolg van ’n spesifieke rolprent selfs beteras die oorspronklike gaan wees. Of “mense sê” dat die derde vlaag van Covid-19 veel erger as die eerste twee gaan wees. Dit is wanneer dié “mense sê”-praatjies die ronde in die beleggingswêreld begin doen dat dit my belangstelling wek. Twee van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans2 min read
Grootskaalse Bedankings
Data van die Amerikaanse kantoor vir arbeidstatistieke wys vier miljoen Amerikaners is in Julie 2021 weg by die werk, met ’n vloedgolf bedankings in April. Luidens dié data was 10,9 miljoen poste einde Julie vakant. Ian Cook en sy span van Visier (’n
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans1 min read
Konstruksieaandele Hoër
HOU VER-KOOP KOOP In Mei het ek die konstruksiefirma Raubex as ’n koop aanbeveel – hy het sedertdien met 20% gestyg. Hy het op 8 November stewige resultate vir die ses maande tot 31 Augustus uitgereik. Inkomste het met 52% gestyg vergeleke met diesel

Related