VRA VIR FAFFA
May 28, 2021
3 minutes
FOTO: JOHAN COETSEE
INVLOED VAN LUPIENE IN MELK
Wat is in lupiene wat die ooi se melk dik maak? Kan voer met ’n hoë proteïeninhoud melkverlies veroorsaak?
Lupienesaad kom van peulgewasse wat in die Overberg-saaistreek in wisselboustelsels gebruik word. Daar is verskeie kultivars van wit, geel, blou of pers blomme. Binne-in elke kultivar kan bitter- of soetlupiene wees.
Lupienesaad is ’n puik dubbeldoelgrondstof wat energie (11-13 MJ ME/kg) en proteïen (30-40%) voorsien.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days