Hof trek streep deur inspeksiediens se tariewe
May 28, 2021
2 minutes
— CARIEN KRUGER
DIE staatsaangestelde inspeksiediens vir die bedrywe wat vrugte en groente inmaak en vrugtesappe maak, moet ingevolge ’n hofbevel opnuut bereken hoe hy sy inspeksietariewe gaan bepaal.
Regter D.S. Molefe het op 14 Mei in die Pretoriase hooggeregshof die tariewe wat Impumelelo Agri Business Solutions bepaal en in Augustus 2018 in die afgekondig het, tersyde gestel.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days