KALENDER
May 28, 2021
2 minutes
KONFERENSIES
22-24 JUNIE: Africa Agri Tech, Sun-arena, Menlyn. Onderwerpe wat bespreek gaan word, sluit in die behoefte om tegnologie te aanvaar, watter tegnologie om toe te pas, vroue in die landbou en werksessies vir boerdery-opleiding. Web: www.africaagritech.co.za
Conexpo Africa 2021, Johannesburg. Werktuie, voertuie en produksiemiddele vir die landbou-, bosbou-, mynbouen boubedryf in Afrika suid van die Sahara. Web: , e-pos: , 011 476 8093.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days