Landbouweekblad

SÓ SÊ ’N SJOKOLADEMAKER

Ná ’n gesukkel om plaaslik vervaardigde sjokolade van gehalte op die rakke te vind, het die vriende en amateursjokolademakers Anthony Gird en Michael de Klerk besluit om hul eie sjokolade te maak. Só het Honest Chocolate in 2010 ontstaan. Anthony vertel meer.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad1 min read
Limpopo-pryse Bult Spiere
In Gauteng en KwaZulu-Natal het die pryse van grondtransaksies redelik stabiel gebly, en in Limpopo is ’n verbetering in byna driekwart van die distrikte opmerklik. Daar was 502 transaksies in Gauteng en 81 672 ha is vir R3,438 miljard verhandel. In