Landbouweekblad

’n Gevolmagtigde gemors

DIE onmin en twis oor die eensydige aanstelling deur die staat van gevolmagtigde inspeksie-agentskappe om na die standaarde van landbouprodukte om te sien, duur ná jare voort. Die jongste wending nou is die hofbevel dat Impulelo Agri Business Solutions, wat ingemaakte groente en vrugte, asook vrugtesappe moet inspekteer, sy tariefstruktuur moet gaan hersien (berig op bl. 14).

Die sogenoemde “assignees” (’n woord waarvoor amptenare by die department van landbou baie lief is) is al in 2016 aangestel, maar vier van die vyf sukkel steeds om van die grond af te kom.

Leaf Services vir graan en oliesade kom telkens met nuwe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo