Landbouweekblad

Herlewingslandbou en wingerd: Ja, dit ís moontlik

Die staatsman Jan Smuts, ’n groot aanhanger van holisme, het gesê die natuur werk met patrone sowel as die geheel.

“Die mens kan nie die geheel bestuur nie, daarvoor is ons té detail-geöriënteerd. As ons iets wil doen, moet ons besef waar die patrone is en dit verander,” het mnr. Dick Richardson van die Grazing Naturally-program onlangs vanuit Australië, waar hy woon en werk, gesê op ’n webinaar oor herlewingsboerdery wat deur mnr. Dirk van Zyl, wynmaker by Saxenburg by Stellenbosch, aangebied is.

“As jy somer ná somer mielies plant, gaan dinge só begin vereenvoudig dat jy jouself in ’n hoek vind. Dalk moet jy sorghum of lablabbone tussenin plant, of dalk die grond vir drie jaar onder gras sit. Breek net die patroon. Hoe meer ons patrone verbreek, hoe meer kan ons met die natuur saamwerk en ’n meer gebalanseerde en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related