TV Plus Afrikaans

Tyd vir Survivor

Op Donderdag 3 Junie keer Nico Panagio, aanbieder van Survivor South Africa (2006-nou), terug om 20 nuwe Survivors te verwelkom in die afgesonderde bosse van Suid-Afrika se Wildekus in die Oos-Kaap. Daar gaan hulle mekaar oor 39 dae probeer ooruitlê, uitstof en oorleef in die bosse en strande in Survivor South Africa: Immunity Island, seisoen 8, Donderdae op M-Net (*101) om 19:30.

Daar is oral slange en skedels. Die stamraadterrein is omring deur knoesterige en verbleikte oorblyfsels van oeroue bome en dryfhout, met skedels wat rondgestrooi is, insluitende dié seisoen se simbool: ’n Realisties geweefde groenteveselskedel met ’n metaalslang wat bo-oor en deur die oogkaste seil. Die handvatsels van die kruik waarin die deelnemers se stemme bewaar gaan word, is gevorm soos die lyf van ’n slang. En ’n slang wat om ’n skedel gedraai is en deur die oogkaste krul, is boaan die gestrandes se fakkels. Die deelnemers, wat tussen 24 en 40 jaar oud is, is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related