Die anker van die span
May 28, 2021
3 minutes
DEUR ELRI BOUCHER.
![tvplusafri210603_article_016_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/4gubkuc5348pk0nb/images/fileYUQE8ITV.jpg)
Die Byl Seisoen 3 Dinsdae kykNET (*144) 20:00
Die aktrise Milan Murray (Frankie van Niekerk vanaf 2005-2007 in die sepie Binnelanders, 2005-nou) sê: “Ek geniet dit vreeslik om die rol van adv. Nicki Swanepoel in Die Byl (2016-nou) te speel.”
“Sy is verfrissend anders as die stereotipe karakters wat skrywers soms vir vroue skryf. Nicki is baie hard aan die buitekant, en dit kom voor asof sy ’n masker dra waardeur jy nie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days