MOT IS MUSKIETBOOM SE BAAS
Jun 04, 2021
2 minutes
— ENGELA DUVENAGE
FOTO’S: LNR
Vir die eerste keer nóg is ’n insek in Afrika vrygelaat wat as natuurlike teenvoeter kan dien vir die kommerwekkende verspreiding van plate ondeurdringbare, uitheemse spesies muskietbos, ook bekend as prosopis.
spesie #1, ’n soort mot, leef gedurende sy ontwikkelingsfase uitsluitlik op spesifieke spesies prosopis wat indringerplante geword het. In die proses vreet die mot dié plant
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days