DIÉ WEEK IN DIE LANDBOU
Jun 04, 2021
2 minutes
BEROERDE HAWENS
Suid-Afrika se vier vraghouerhawens, Durban, Kaapstad, Port Elizabeth en Ngqura, is onder die vyf swakste plekke geplaas in ’n indeks van 351 hawens wêreldwyd vir 2020 wat IHS Markit, ’n navorsingsmaatskappy, namens die Wêreldbank opgestel het. Die top-50 hawens is hoofsaaklik in Oos-Asië, die Midde-Ooste en Noord-Afrika. Geen hawens in Afrika suid van die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days