SKATTING VIR SOMEROES RAAK NET ÁL GROTER
Jun 04, 2021
2 minutes
— NICO VAN BURICK
DOEMPROFETE met bedenkinge oor die grootte van die verwagte someroes sal dalk nuwe somme moet begin maak nadat die Oesskattingskomitee die verwagte mielie-, sojaboon- en sonneblomoes in sy vierde skatting vir die 2021-seisoen verder verhoog het.
Die verwagte kommersiële mielie-oes staan nou op 16,2 miljoen
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days