’n Aangepaste dier is ’n produktiewe dier
Jun 04, 2021
2 minutes
FENOTIPE
![landbouza210610_article_S22_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/3hhz4c82io8pm6kr/images/fileB3OSJR50.jpg)
Naas die feit dat die Drakensberger inheems is, het die ras verskeie ander ekonomies belangrike eienskappe, soos aanpasbaarheid, vrugbaarheid, geboortegemak, sterk melkproduksie, langlewendheid, groeivermoë, voeromsetting en karkasgehalte. Voorkoms is egter hoog op die lys en seleksie word streng gedoen volgens die Standaard
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days