Huisgenoot

’N SKOTSE TOER VOL NOSTALGIE

SKOTLAND en sy mense het nog altyd ’n spesiale plekkie in koninklike harte gehad.

Dis waar koningin Elizabeth ’n groot deel van haar kinderjare deurgebring het en waarheen sy elke somervakansie – dikwels saam met verskeie familielede – terugkeer na haar geliefde Balmorallandgoed.

Dis ook waar prins William en Kate Middleton se sprokiesromanse presies 20 jaar gelede begin het.

En toe die paartjie onlangs die St. Andrews-universiteit in Edinburgh – waar hulle ontmoet en verlief geraak het – tydens hul minitoer van dié land besoek het, was koninklike aanhangers omtrént in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Nuwe Gesiggies In Mr. Men-land
HOE lyk ’n kielie? Watter klere dra ’n skok? Hoe praat ’n kopstamp? Dis vrae wat enige ouer sou laat kopkrap. “Pa, hoe lyk ’n kielie?” was presies die uitdaging wat Roger Hargreaves se seun Adam hom in 1971 as agtjarige by die ontbyttafel gestel het.
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
Sit jy? Dis dalk beter so. Want die volgende mag kom as ’n skok. Waar kry Holland sy naam vandaan? Ons weet die Lae Lande lê nie hoog nie, en die woord “Nederland” lyk ook vir ons onder die hand liggend: Holland is tog sekerlik net ’n land wat ’n hol

Related