Huisgenoot

Tweede kanse

AS ’N grondpad net so doodloop, beteken dit net een ding – niemand ry hom meer nie. Twee dae se reis van onder in die Kaap tot bo in die Vrystaat was dus verniet.

Haar vingers soek ingedagte na die goue rosie om haar nek. Tannie Berta het die kettinkie van haar eie nek afgehaal en om Rina s’n gesit met die woorde: “Sodat jy my kan onthou as jy al van alles vergeet het.” Sy was skaars sewe.

Nou, ná baie jare se opsetlike vergeet, kom soek sy die tannie wat gevra het dat sy haar moet onthou. As sy tog net vroeër onthou het dat daar wel mense uit haar verlede is wat sy maar kon onthou. Nou is dit klaarblyklik te laat.

Met ’n knop in haar keel skakel Rina haar motor se enjin aan vir die lang terugtog Kaap toe. Dan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse
Huisgenoot5 min read
Die Huis Wat Jou Omhels
DIE eerste ding wat ’n mens sien as jy in die huis in Pretoria instap, is die groot boom wat teen die muur geverf is. Van die takke hang geraamde foto’s van kinders – 251 van hulle. Want dís hoeveel plek daar in die groot, warm harte van die Prozesky
Huisgenoot2 min read
’n Uittreksel Uit Onder Water
Ek skuld hom so baie. ’n Paar maande ná my pa se dood het hy my eendag gekry waar ek agter die tennishuisie vir die wêreld weggekruip het. My trane, my hartseer, was myne en myne alleen. Ek wou nie met enigiemand praat oor hoe seer ek steeds was nie.

Related