SKEWE KYK
Jun 11, 2021
2 minutes
DEUR RICO
![f0007-04](https://article-imgs.scribdassets.com/7dcbbn42rk8qcn2t/images/filePCVSFOP3.jpg)
DIE GOEIE
uitsland het gesê hy sal sy voormalige kolonie Namibië om vergifnis vra vir wat hy nou erken’n volkslagting van die plaaslike Herero-en Nama-mense was wat sy troepe tussen 1904 en 1908 gepleeg het. Duitsland sal as deel van die amptelike erkenning €1,1 miljard (sowat R18,5 miljard) vir heropbou-en ontwikkelingsprojekte in Namibië betaal as’n “gebaar van erkenning van die onmeetbare lyding waaraan die slagoffers onderwerp is”,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days