Finweek - Afrikaans

SA beskerming teen kubermisdaad

komende uit’n agtergrond van die verspreiding van oplossings vir kuberveiligheid, het Martin Potgieter en Stephen Osler in 2006 die maatskappy Nclose bekend gestel om die gaping te vul wat vir waardetoegevoegde kuberveiligheidsdienste bestaan het.

“Kuberveiligheidsoplossings van wêreldgehalte het destyds opgeskiet, maar baie kliënte het óf nie geweet hoe om dié programme se potensiaal te ontsluit nie, óf die oplossings was heeltemal oordadig, sodat kliënte buitensporig baie betaal het vir toevoegings wat hulle nie nodig gehad het nie,” verduidelik Osler, direkteur van sakeontwikkeling vir Nclose.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes
Finweek - Afrikaans2 min read
Gee Voorkeur Aan Plaaslike Beleggings
Aangesien plaaslike beleggers al etlike jare lank plaaslike aandelefondse verkoop ten gunste van buitelandse en inkomstefondse, is dit belangrik om plaaslike aandele te oorweeg, veral onlangs. “Die afgelope jaar was baie lonend vir gedifferensieerde
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr

Related