Die vooruitsigte vir ons inflasie
Jun 11, 2021
2 minutes
Deur Andrew Duvenage
![f0024-01](https://article-imgs.scribdassets.com/5xvgaumnsw8qcn7d/images/fileHUXGWQM2.jpg)
erlede maand het Statistieke SA aangekondig dat die jaarlikse inflasie in April tot 4,4% toegeneem het, teenoor 3,2% in Maart, wat effens hoër is as die verwagte syfer van 4,3%. Die laaste keer wat die verbruikersprysindeks (VPI)’n soortgelyke hoogtepunt bereik het, was voor die Covid 19-inperking in Februarie 2020, toe dit 4,6% bereik het voordat dit daarna in April tot 3% en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days