Landbouweekblad

Verbeter só kudde se doeltreffendheid

Telers kan die beste waarde toevoeg tot hul kudde en winsgewendheid verhoog deur die belangrikste doeltreffendheidsaanwysers en besluite betreffende gehalte-bulseleksie saam te voeg.

OUDERDOM VAN EERSTE KALWING

Die ouderdom waarop verse die eerste keer gedek word, hang af van die ekonomie van die bestuursinsette teenoor opbrengste. Wanneer ’n vers vir die eerste keer by ’n bul gesit word, moet sy minstens 65% van haar verwagte volwasse gewig weeg.

Dit sal haar in staat stel om 80-85% van haar verwagte volwasse gewig te bereik wanneer sy vir die eerste keer kalf. Daar is algemeen geglo dat moeilike geboortes ’n resultaat is van verse wat op ’n te jong ouderdom gedek is. Ons weet egter dat geboorteprobleme algemeen voorkom by verse wat vir die eerste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related