Landbouweekblad

Lae netto voerinname lei tot voerdoeltreffendheid

Aangesien die volhoubaarheid van vleisbeesboerder y toenemend onder druk is, val die klem al hoe meer op produksiekoste. Dit is geen geheim dat voer meer as 70% daarvan uitmaak nie. Voerdoeltreffendheid is dus tot die produsent se voordeel.

Voeromsetting (kilogram voer gevreet teenoor gewigstoename) is tradisioneel as maatstaf vir doeltreffendheid gebruik. Dít word uitgedruk as voeromsettingsverhouding. Indien dit 6,5 is, het die dier dus 6,5 kg voer gevreet om 1 kg gewig aan te sit.

Die meet van voerdoeltreffendheid het egter oor die afgelope paar jaar begin verander danksy die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related