MEESTERPLAN BEGIN REEDS STAAL WYS
Jun 18, 2021
2 minutes
— JOYLENE VAN WYK
FOTO: LBW-ARGIEF
Ingrypings ingevolge die meesterplan vir die suikerwaardeketting
het reeds belowende resultate gelewer, en die teiken vir die groei
in plaaslike verkope is reeds oorskry. Baie meer moet egter nog
gedoen word.
‘Suikerriet bied meer werkgeleenthede per hektaar as ál die alternatiewe gewasse.’
![landbouza210624_article_022_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7bawxnzbwg8qrio5/images/fileBEEGSN0Z.jpg)
die suikerbedryf en departement van handel, nywerheid en mededinging verlede November die meesterplan vir die suikerwaardeketting onderteken het, is daar reeds tekens dat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days