Landbouweekblad

BRIEWE

ONDERSTEUN EERDER KOMMERSIËLE LANDBOU

Dit kan maar weer gesê word: Suid-Afrika is ’n baie mooi land, maar dit is ook weens verskeie onderliggende probleme ’n ingewikkelde land wat nie maklik bestuur kan word nie.

Genadiglik het ons ’n president wat sy omstrede teenstanders ligjare vooruit is. Ongelukkig moet hy deurgaans op eiers loop om die vrede te bewaar.

Suid-Afrika se lae gemiddelde reënval is ’n groot probleem. Boonop kom dit swak verspreid voor van die natter oostelike dele tot die droë weste. Die gevolg hiervan is dat die land oor te min bewerkbare grond beskik en sy vermoë gaan verloor om genoeg voedsel vir sy vinnig groeiende bevolking te produseer.

Bemagtiging gaan nie soos gesê word Suid-Afrika in ’n paradys omskep nie. Omdat produksiekoste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related