Landbouweekblad

Germar ‘mondig’ met eretitel én eie veiling

PLAASINLIGTING

LIGGING: 1. Bloemfontein,

2. Reddersburg,

3. Dewetsdorp en

4. Edenburg, Vrystaat

GROOTTE: Weiding in verskeie distrikte, 100 ha droëland en 10 ha besproeiing

EIENAARSKAP: Familieboerdery

VERTAKKINGS: Bonsmara-stoetery, kommersiële Bonsmaras, skape en wild

VELDTIPE: Rooigrasweiding, aangeplante smutsvinger en hawerlande

GEMIDDELDE REËNVAL: 550-600 mm per jaar

KORTOM

■ Die Germar-boerdery het sy oppervlakte oor 27 jaar tienvoudig uitgebrei en die kudde het veertigvoudig vermeerder. Dit het nou die draaipunt bereik wat winsgewendheid betref.

■ Die Nels se teelbeleid is gemik op kompakte diere wat oral maklik aanpas.

Vir mnr. Gert Nel en sy seun, Gerhard, span die toekenning as vleisbeesstoetkudde van die jaar deur SA Stamboek en Vleissentraal die kroon op jare se bestuursvernuf. Van ’n klein boerdery wat in 1995 met 25 koeie begin is, het Germar tot ’n kudde van 1 200 stoetdiere gegroei.

Die Nels is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo