Die Tuinier Tydskrif

Dwerg-aalwyne

As jy opgewonde is oor om vetplante te begin versamel wat meestal inheems op ons vasteland is, waarom nie al die dwergaalwyne kies wat maklik op die kommersiele plantmark te kry is nie?

Ons is geseen met die allerbeste plaaslike planttelers wat passievol is oor aalwyne, van die grotes en statiges tot die werklike ou piepkleintjies. Uit hul vakkundige kennis en vlugge vingers ontstaan die mooiste klein aalwynhibriede en-seleksies vir versamelaars en diegene wat net in potte of in baie beperkte ruimte kan tuinmaak.

Aalwynspesies is van nature uiters taai en vergewensgesinde vetplante wat min sorg verlang, maar moderne tuiniers vereis ʼn bietjie meer van hul plante, waaraan aalwyntelers aandag gegee

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Plantgalery
BRONNE Landskapontwerper: Franchesca Watson – www.franchescawatson.com Kwekery: Renu-Karoo Kwekery – renukaroo@gmail.com ■
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Julie
Plant ‘Tom Thumb’,’n bosagtige tuinertjie van Raw Seeds, in potte of klein plekkies in die tuin. Plante groei 30 cm hoog en 10 cm wyd, so spasieer hulle 10 cm uitmekaar. Die peule is op hul lekkerste as hulle binne 50 dae na ontkieming jonk gepluk wo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
Hangende Tuine
Hangmandjies kan lewe in patio’s, balkonne en tuine blaas. Dit omskep die alledaagse in welige en kleurryke hangende fokuspunte. Leer meer oor hierdie tipe tuinmaak met blomme en loof wat oor die mandjie se rand hang om jou eie kunstige meesterstukke