Die Tuinier Tydskrif

Kruie vir gesonde troeteldiere

Troeteldiere moet ook in die winter gepamperlang word. Net soos mense ervaar diere ook die koue en plaas die koue weer hul immuunstelsels onder druk. Daar is klagtes oor velprobleme, gewrigsinflammasie en artritis wat ook kan opvlam, veral by ouer diere.

Behalwe om hulle warm te hou kan katte en honde, selfs voels, baat vind by gesonde kruietonikums wat by hul kos en drinkwater gevoeg word. Die gebruik van kruie om spysverteringsprobleme te verlig en wurms uit te dryf is nog ʼn manier om ʼn troeteldier se algehele gesondheid in stand te hou, terwyl kruiewasmiddels die haarkleed en vel gesond hou.

(Dit is altyd belangrik om te benadruk dat kruiebehandelings nooit ʼn besoek aan die dierearts moet vervang nie.) Volgens Mary Wulff-Tilford en Gregory Tilford, outeurs van (Bowtie Press), is die grootste geneesvermoe van kruie nie daarin gelee om ʼn alternatief vir gebruiklike geneesmiddels te wees nie, maar om die natuurlik helende

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif2 min read
Probleemoplossing
V. Hoekom het ek lelike knoppe op my suurlemoenboom se blare? A. ‘n Plaag genaamd sitrusilla is verantwoordelik vir die onooglike knoppe op die blare van suurlemoene. Dit word veroorsaak deur die jong nimfe wanneer hulle uitbroei en begin vreet. Dit
Die Tuinier Tydskrif4 min read
Geen Spogvertoning SONDER GRYS Nie!
Die kleur grys word oor die algemeen as ʼn neutrale of achromatiese kleur omskryf wat gewoonlik met onverskilligheid, onsekerheid, beskeidenheid en verveeldheid verbind word, en is oënskynlik nie ʼn gunstelingkleur as dit met ander kleure vergelyk word
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Welkom
Alles wat ons in ‘n immerveranderende wêreld beleef, soos om ‘n nuwe struik of boom te plant, ‘n nuwe lid van die gesin te kry (hetsy mens of troeteldier of dalk albei), het ‘n impak op ons daaglikse roetine. Veranderinge sorg soms vir moeilike tye.

Related Books & Audiobooks