SARIE

Van Zoom tot Botox!

Jy sit op jou rusbank, jou hond by jou voete, en maak Zoom oop vir jou eerste vergadering van die dag. Jy’t ’n netjiese werktoppie aan, maar ’n sweetpakbroek en pantoffels daarby – hoe lekker is dit nie soms om in hierdie tye van die huis af te werk nie!

Dan begroet ’n vreemde gesig jou. Jou eie, maar nie soos jy dit ken nie. Jou neus lyk groter en trek skeef as jy lag, daar is sakke onder jou oë, en die plooie op jou voorkop lyk asof hulle hul eie skadu’s gooi.

En soos die vergadering aangaan, keer jou oë heeltyd terug na jou gesig wanneer jy dink niemand kyk nie. Lyk jy nog altyd so, of is dít wat die stres van die pandemie aan jou gedoen het?

SÓ SIEN SY DIT

Vir Natalie, ’n sakekonsultant van Pretoria, het dié beeld “redelike spanning” begin veroorsaak. “Groepsopleiding oor leierskap en spanwerk is deel van my

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
39 Gestreepte Tjalie
KATIA AFRODITA (100% acrylic): 1 ball col. 302Crochet hook: 4 mm Magic ringChain stDouble crochetTreblePattern st (see graph A) Using 4 mm crochet hook in treble: 16 sts and 8 rows = 10 x 10 cm Make a magic ring and work in Pattern st foll graph A.
SARIE7 min read
18 Knooptrui Vir Elke Dag
SIEN LES 8 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N BREIPATROON TE VOLG – LEES BL. 45 VIR ALMAL! 1 PATROON 9 GROOTTES Baby: a) 6 b) 9 c) 11 monthsChild: d) 2-4 e) 6-8 f) 10-12 yearsAdult: g) S h) M i) LFinished measurement: Width: a) 23 b) 27 c) 31 d) 37 e)
SARIE4 min read
23 Gekleurde Kindertrui
SIEN LES 2 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM STREPE TE BREI – LEES BL. 45 –a) 2 –b) 4 –c) 6 –d) 8 –e) 10 years If working with KATIA BASIC MERINO (52% merino superwash, 48% acrylic, 50-g balls), you need: –a) 2 –b) 2 –c) 3 –d) 3 –e) 3 balls light mauve

Related