Nataniël sê ...
Jun 25, 2021
2 minutes
Stellenbosch. Oktober 1984. Groot grasperk tussen twee rye splinternuwe meenthuise.
Ek: Haai! Wag vir my!
Sy: As ek stilstaan, huil ek. Hardloop!
Ek: Ek het jou naam vergeet, het nog met jou gepraat die keer toe jou kat weg was.
Sy: Belinda vandag. Ander dae Felicity.
Ek: Wat gebeur vandag?
Sy: Ek is bietjie af. Ek het amper alles gedruip. Net Oë deurgekom.
Ek: Oë?
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days