LUUKS
Jun 25, 2021
2 minutes
DEUR MAGDEL MULLER
& SUANNÉ MULDER
Die nuutste geur in Bulgari se mansparfuumreeks vier manlikheid en die ysere wil om enige hindernis aan te durf. Jenewerbessie- en malva-essens skep varsheid in Bulgari Man Glacial Essence (R1 995 vir 100 ml EDP), terwyl sandelhout, sederhout en muskus die fluweelagtige aromatiese basis vorm. Die advertensieveldtog vir dié geur is sowaar 3 600 meter bo seespieël by die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days