Gehaltebelegging puristies benader
Jun 25, 2021
3 minutes
Deur Clyde Rossouw
![f0028-02](https://article-imgs.scribdassets.com/9eqpb366dc8rgliv/images/fileICG58418.jpg)
![f0028-01](https://article-imgs.scribdassets.com/9eqpb366dc8rgliv/images/fileH2J22VC8.jpg)
gehalte is ’n begrip en benadering wat die afgelope jare toenemend deur beleggers aanvaar is, aangesien dié beleggingstyl ’n bewese langtermynprestasiegeskiedenis het. Dié breë aanvaarding het egter ook meegebring dat wisselvalligheid en onsuiwerhede ingesluip het in die definisie van “gehalte” wat gebruik word. Groeibelegging veral het die omskrywing se betekenis laat verdof, want groei as beleggingstyl het die afgelope jare beter as ander style gevaar.
Die Ninety One Global Franchise Fund weerspieël ’n suiwerder en konsekwenter uitdrukking van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days