Landbouweekblad

Werklikhede laat regering nuut dink oor beleid

Was die week van 7 Junie 2021 ’n skeidslyn in die ANC se beleidsbenadering? Dit is die groot vraag wat politieke en ekonomiese ontleders nou vra.

Die beleidstappe wat die regering aangekondig het, het teen die normale sosialistiese beleid van die ANC-regering geneig. Dit het ’n meer realistiese begrip van ekonomiese werklikhede getoon ná jare se skadelike sosialistiese beleid en die ontplooiing van onbevoegde kaders.

Sosialisme kom tot ’n einde wanneer ’n staat se geld opraak, wat ’n noodwendige gevolg is. Jy verval in armoede of jy kom tot jou sinne en besef dat die staat nie ekonomiese groei en werk skep nie, maar slegs die ondersteunende beleidsraamwerk daar kan stel vir die private sektor, wat ekonomiese groei en welvaart skep.

Die regering

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli
Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo