ANC GEE BES AAN EFF OOR STAAT AS VOOG VAN GROND
Jun 25, 2021
2 minutes
— JOYLENE VAN WYK
ONDANKS pres. Cyril Ramaphosa se uitspraak dat die ANC ’n voorstaander is van titelaktes, het die ANC tog in die parlement voorgestel dat “sekere grond” in staatsbesit moet wees.
Wat presies hierdie grond is, sal in nasionale wetgewing uitgespel moet word.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days